"*" indicates required fields Voltooi asseblief die onderstaande vorm om jou plek te bevestig.Naam en van* First Van E-posadres* Kontaknommer*COVID-vrywaring* Deur die blokkie te merk, bevestig ek dat ek bewus is van die COVID-19-pandemie. Ek bevestig dat ek bewus is dat die COVID-19-virus hoogs aansteeklik is en dat die moontlikheid steeds bestaan dat ek dié virus by die geleentheid kan opdoen, ongeag dat AfriForum alles in sy vermoë sal doen om te voldoen aan die toepaslike regulasies en direktiewe wat ingevolge die Wet op Rampbestuur 57 van 2002 uitgereik is. Ek bevestig ook dat ek kennis neem van laasgenoemde, die risiko aanvaar en die geleentheid vrywillig gaan bywoon. Ek vrywaar AfriForum, sy direksie, werknemers, geaffilieerdes, kontrakteurs en enige ander persoon wat hom- of haarself bemoei met die reël en uitvoer van die aktiwiteite by die geleentheid teen – maar nie beperk tot – enige besering, skade, verlies, die opdoen van die COVID-19-virus of dood, wat ek mag ly weens my betrokkenheid by die geleentheid.Consent* Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik.*