Beëindig beurtkrag so

Die Wes-Kaap wek reeds sy eie krag op en gebruik die reserwes om die druk op burgers en ondernemings te verlig. Tog is die kapasiteit wat tans opgewek word nie voldoende om die sinkende Eskom-skip te keer nie.

Die skip is besig om te sink – ons kan dit keer.

Die uitoefen van druk vir groter outonomie en gedeeltelike privatisering van kragopwekking in die provinsie is ’n realistiese en haalbare oplossing.

Teken hierdie petisie wat die Kaapse Forum die mandaat gee om groter druk op die regering uit te oefen.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.