PETISIES
GEREGTIGHEID VIR LIEZEL VAN DER MERWE
LAAT GEEN BORGTOG VIR GEWELDADIGE BENDEMOORDENAARS TOE NIE Die tragiese skietvoorval in Wesbank het die lewe van Liezel van der…
Bendeverwante misdaad
Bendeverwante misdaad is ’n ernstige probleem in die Wes-Kaap. Dit behels kriminele aktiwiteite wat deur georganiseerderde groepe gepleeg word –…
Joslin Smith – nooit weer nie!
Joslin Smith het in ons almal se harte gekruip. Haar storie het die hele land tot stilstand geruk. Kaapse Forum…
KAAPSE FORUM PLAAS DRUK OP WES-KAAPSE REGERING OOR POLISIE-REFERENDUM
Kaapse Forum het die Konstitusionele Hof genader oor die aankondiging van ‘n Referendum deur die Wes-Kaapse Premier oor die afwenteling…
STOP die Bela-wet.
STOP die Bela-wet. Die Bela-wetsontwerp deur komitee aanvaar. Kaapse Forum beplan regsaksie. Die Bela-wetsontwerp gaan skoolbeheerliggame van hul magte gaan…
#TaxiStaking: Die tyd is NOU dat die Wes-Kaap ons polisiëring self moet bestuur.
Bheki Cele misluk om ons Kaapse mense veilig te hou. Die tyd is NOU dat die Wes-Kaap ons polisiëring self…
STOP die nuwe raswet!
Is jy nou te WIT/BRUIN vir jou werk? Slaag die regering met die deurvoer van die plan, gaan jou aanstelling…
Coke choke bruin matrieks en skoolverlaters
Die ANC-dogma van “black in general, but African in particular” word deesdae nie net deur die Dis-Chems van Suid-Afrika nagestreef…
Beëindig beurtkrag so
Die Wes-Kaap wek reeds sy eie krag op en gebruik die reserwes om die druk op burgers en ondernemings te…










