MEDIAVERKLARINGS
McKenzie en ondersteuners is “politieke barbare”
Die leier van die Patriotic Alliance (PA), Gayton McKenzie, en sy volgelinge is politieke barbare wat gekeer moet word. Dié…
Kaapse Forum steun Kaapstad-metro se plan vir eie speurdiens; eis algehele afwenteling van polisiemagte
Kaapse Forum steun die Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit se plan om ná die komende plaaslike verkiesing ’n eie speurdiens in sy…
Kaapse Forum bring welkome warmte in ’n koue Jeugmaand
Kaapse Forum het gedurende Jeugmaand (Junie) in samewerking met die Afrikaanse Taalraad (ATR) skoolskoene aan behoeftige leerders aan die Oklahomastraat…
Kaapse Forum: KI moet taalgelykheid bevorder, nie ongelykheid verdiep nie
Kaapse Forum het sy kommentaar op die Universiteit Stellenbosch (US) se konsep-taalbeleid vir 2026 ingedien en sy steun vir werklike…
’n Tweede (bruin) student aan US het gesterf; hierdie keer weens siekte en nie omstrede soos die vorige nie
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum betoon sy medelye met die familie van ’n tweede student aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat…
PUMA SA-skenking sal groot impak in Kaapse Forum-gemeenskappe maak
Kaapse Forum het op 25 Mei ’n skenking van 40 bokse van onder meer skoolskoene vir laerskoolkinders, volwasse skoene en…
Nuwe vakplakkate aan Hoërskool Vanrhynsdorp maak leer lekker
Kaapse Forum het op 21 Mei verskeie vakplakkate in Afrikaans aan die Hoërskool Vanrhynsdorp oorhandig wat Altus Smit, die skoolhoof,…
Van kuiken tot kos: Suksesvolle braaihoenderprojek ’n eerste vir Wes-Kaapse skole
Skurweberg Sekondêre Skool het onlangs vir homself ’n plek in die geskiedenisboeke losgeboer met die suksesvolle afhandeling van sy eerste…
Kaapse Forum skenk 100 waterpeerbome aan Overbergse skole
Kaapse Forum het in April saam met GreenForLife gespan om 100 waterpeerbome (Syzygium guineense) aan drie skole te skenk. Dié…
Kaapse Forum provinsiaal as kultuurorganisasie erken
Kaapse Forum is die afgelope week formeel deur die Wes-Kaapse provinsiale Kultuurkommissie as ’n kultuurorganisasie, wat aktief in die provinsie…
Kaapse Forum betreur TV-man Johnny Davids se dood
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum is saam met ander Suid-Afrikaners en spesifiek die Afrikaanse media- en vermaakwêreld diep geskok oor die…
Kaapse Forum begin nuwe veiligheidsoudit om skole weerbaar te maak
Kaapse Forum is toenemend bekommerd oor die voorkoms van wanorde en geweld by skole wat die onderrig en veiligheid van…














