MEDIA STATEMENTS
Kaapse Forum en Saai vat hande om bruin gemeenskappe met projekte op te voed
Kaapse Forum en die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het Dinsdag 2 Desember ’n samewerkingsooreenkoms aangegaan, wat tot voordeel is van…
Afrikaanssprekendes trek saam vir oop gesprek oor ‘kwessies in die kryt’ en ‘twisgeskrifte’
Rolspelers uit Afrikaanssprekende gemeenskappe kom hierdie naweek byeen om gesprek te voer oor onderlinge struwelinge wat deur hedendaagse kwessies veroorsaak…
Kaapse Forum doen beroep vir staatsbegrafnis vir voormalige ambassadeur dr Franklin Sonn
Die burgerlike organisasie Kaapse Forum het ’n skrywe aan President Cyril Ramaphosa sowel as die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, gerig…
Cape Forum calls for official funeral for “unifying” former ambassador Dr Franklin Sonn
Civil society organisation Cape Forum has written to President Cyril Ramaphosa, as well as Western Cape Premier, Alan Winde, to…
Cape Forum donates Puma boots to young talent at HOëRSKOOL jAN van Riebeeck
Cape Forum is proud to have recently donated Puma rugby boots to young, coloured pupils at Hoërskool Jan van Riebeeck…
Kaapse Forum skenk Puma-stewels aan Hoërskool Jan van Riebeeck se jong talent
Kaapse Forum is trots daarop om onlangs ’n skenking van Puma-rugbystewels aan jong, bruin leerlinge van die Hoërskool Jan van…
Kaapse Forum skenk bome aan Bereaville Morawiese kerk
Kaapse Forum het op 15 Oktober 50 waterpeerbome (Syzygium guineense) aan die Bereaville Morawiese kerk in Genadendal geskenk. Hierdie skenking…
Speak up, Boland! Cape Forum demands answers on refs and bribery allegations
The Boland Rugby Union will now have to provide answers on allegations of bribery and complaints about referees’ handling of…
Pak uit, Boland! Kaapse Forum eis antwoorde oor refs en omkoopbewerings
Die Boland-rugbyunie sal nou, ná Kaapse Forum ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA)…
Cape Forum to offer safety training after couple’s first aid knowledge saves woman’s life
Cape Forum’s Head of Community Activation, Bernard Pieters, and his wife Petro’s extensive first aid knowledge on CPR saved a…
Kaapse Forum bied eersdaags opleiding ná paartjie se noodhulpkennis vrou se lewe red
Kaapse Forum se hoof van Gemeenskapsaktivering, Bernard Pieters, en sy vrou, Petro, se uitgebreide noodhulpkennis oor lewensreddende KPR het die…
Kaapse Forum plant 45 bome by Hoërskool Jan van Riebeeck
Kaapse Forum het op 30 September ’n opwindende projek aangepak waartydens 45 bome op die Hoërskool Jan van Riebeeck in…











