Kaapse kampioen
Steven Wildschut

Steven Wildschut is voorsitter van Swartberg PS Ysters, wat op 18 April 2025 gestig is.
Hy is steeds bedrywig as koördineerder met sypad- en meentgrondverfraaiingsprojek in Bergsig, Caledon.
Ander Kaapse kampioene
Anthea Adonis
Ek is Anthea Adonis, die trotse skoolhoof van Emil Weder Hoërskool, en ek is daartoe verbind om ’n kultuur van uitnemendheid, dissipline en omgee te bevorder. Ek glo elke leerder…
Lynn Louw
Ek is Lynn Louw, ‘n toegewyde gemeenskapswerker met ’n passie vir die ontwikkeling van kinders en jongmense. As vrywilliger by die Morningstar Biblioteek help ek om te verseker dat kinders…
Robyn Botes
Ek is Robyn Botes, ’n passievolle opvoeder by ’n plaasskool, waar ek daagliks die toekoms help vorm en jong leerders inspireer. Buite die onderwys dien ek ook as beoordelaar by…
Melissa Pietersen van Wolseley
Ek is Melissa Pietersen van Wolseley ’n gekwalifiseerde onderwyser, toegewyde jeugleier en aktiewe gemeenskapswerker. My professionele reis is in die besonder daarop gefokus om die groei en bemagtiging van jongmense…
Carmen Jagers
Ek is Carmen Jagers, mededirekteur en kantoorhoof van Elpida Foundation. Om my gemeenskap te dien is nie net ’n roeping nie; dis my passie. My geloof is my anker: Dit…
Mandy Leibbrandt
Mandy Leibbrandt is medestigter van die Suikerbossie Park Gemeenskapstuin in Brackenfell. Onder haar leiding is ’n braak stuk grond omskep in ’n lewenskragtige voedsel-en-gemeenskapsruimte met meer as 40 groentebeddings en…








