STOP die Bela-wet.

STOP die Bela-wet. Die Bela-wetsontwerp deur komitee aanvaar.

Kaapse Forum beplan regsaksie.

Die Bela-wetsontwerp gaan skoolbeheerliggame van hul magte gaan stroop om openbare skole se taal- en toelatingsbeleid te bepaal.

Diè wetsontwerp sal ’n kaping van Afrikaanse skole wees.

Steun Kaapse Forum se saak. Sluit hier by die Kaapse Forum aan of voeg jou naam hierby:

Bela-wet

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.