STOP die nuwe raswet!
Is jy nou te WIT/BRUIN vir jou werk?
Slaag die regering met die deurvoer van die plan, gaan jou aanstelling en bevordering voortaan deur ’n ANC-kader bepaal word.
Voeg jou naam hierby en gee Kaapse Forum die mandaat om die nuwe raswetgewing teen te staan:
STOP die nuwe raswet!
Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.
"*" indicates required fields