Kaapse kampioen
Steven Wildschut

Steven Wildschut is voorsitter van Swartberg PS Ysters, wat op 18 April 2025 gestig is.
Hy is steeds bedrywig as koördineerder met sypad- en meentgrondverfraaiingsprojek in Bergsig, Caledon.
Ander Kaapse kampioene
Robyn Botes
Ek is Robyn Botes, ’n passievolle opvoeder by ’n plaasskool, waar ek daagliks die toekoms help vorm en jong leerders inspireer. Buite die onderwys dien ek ook as beoordelaar by…
Melissa Pietersen van Wolseley
Ek is Melissa Pietersen van Wolseley ’n gekwalifiseerde onderwyser, toegewyde jeugleier en aktiewe gemeenskapswerker. My professionele reis is in die besonder daarop gefokus om die groei en bemagtiging van jongmense…
Carmen Jagers
Ek is Carmen Jagers, mededirekteur en kantoorhoof van Elpida Foundation. Om my gemeenskap te dien is nie net ’n roeping nie; dis my passie. My geloof is my anker: Dit…
Mandy Leibbrandt
Mandy Leibbrandt is medestigter van die Suikerbossie Park Gemeenskapstuin in Brackenfell. Onder haar leiding is ’n braak stuk grond omskep in ’n lewenskragtige voedsel-en-gemeenskapsruimte met meer as 40 groentebeddings en…
Chané Sharon Arendse
My naam is Chané Sharon Arendse (24). Ek is ’n spontane en entoesiastiese vroeëkinderontwikkelingsopvoeder, en prinsipaal en eienaar van ’n dagsorg, Arendse Nessie Dagsorg. Ek het my dagsorg op 16…