Kaapse Forum stel eerste dokumentêr bekend
Kaapse Forum het op 1 Maart die dokumentêr Tussen die duiwel en die diep, blou see in St. Helenbaai aan die Weskus bekendgestel. Tussen die duiwel en die diep, blou see vertel die storie van die vissersgemeenskap se stryd om oorlewing. Mense wat eens op ’n tyd goed gedoen het en vandag niks oor het…

