Kaapse Forum en SAAI staan skool by wat so byna-byna NAMPO-droom moes laat vaar
Leerders van Hoërskool Zwartberg in Prins Albert se droom om NAMPO Kaap – een van die grootste landbou-ekspo’s in die Wes-Kaap – in Bredasdorp by te woonwas so byna-byna aan’t skerwe toe dié skool se bussie aan die vooraand van dié gewilde ekspo die gees gegee het. Kaapse Forum en SAAI het egter op versoek…


