Kaapse Forum oorhandig veiligheidstoerusting aan Op-die-berg-gemeenskap
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 11 November ’n opvolg werkswinkel met ’n nuwe netwerk vennoot gehad om toekomstige samewerking in veral gemeenskapsveiligheid te bespreek. Dit het gepaardgegaan met die oorhandiging van veiligheidstoerusting en die besoek aan ’n plaaslike, maar verlate polisiestasie in Op-die-berg. Kaapse Forum en die groep, Educatio het saam met gemeenskapsleiers die…

