MEDIAVERKLARINGS
Kaapse Forum verwelkom vonnis van Tazné van Wyk se moordenaar
Die Kaapse Forum verwelkom die nege lewenslange vonnisse waarmee die Kaapstadse Hooggeregshof die moordenaar van Tazné van Wyk vandag gestraf…
Kaapse Forum belê in leerders se toekoms
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 6 Februarie deur ’n borgskap van Pencafe, skryfbehoeftes aan die Morningstar-gemeenskap voorsien. Gemeenskapsleiers van…
Visvangregte weereens vertraag
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 1 Februarie verneem dat die ANC, spesifiek die Departement van Bosbou, Visserye en Omgewingsake,…
Kaapse Forum en Morningstar-gemeenskap maak Langebergpad skoon
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 30 Januarie saam met die Morningstar-gemeenskap die heining teen Langebergpad skoongemaak. Dié skoonmaakprojek is…
COCA COLA GEKAP OOR SY ‘DIS-CHEM’-DISKRIMINASIE TEEN BRUIN MATRIKULANTE
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum veroordeel die diskriminerende kriteria wat deur Coca Cola Beverages SA (CCBSA) toegepas word in die toekenning…
Kaapse Forum en Educatio onderteken erkenning- en samewerkingsverdrag
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 18 Januarie ’n erkenning- en samewerkingsverdag onderteken om samewerking tussen die Kaapse Forum en…
Kaapse Forum hou Kerspartytjie vir Morningstar-jeug
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 9 Desember saam met die Morningstar Hot-Spot Biblioteek, onder leiding van Lynn Louw, gespan…
Kaapse Forum lê klagte by SAMRK oor professor se verwysing na wit studente as honde
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum beskou professor Jonathan Jansen se verwysing na wit manstudente aan die Universiteit van Stellenbosch (US) as…
Kaapse Forum oorhandig veiligheidstoerusting aan Op-die-berg-gemeenskap
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 11 November ’n opvolg werkswinkel met ’n nuwe netwerk vennoot gehad om toekomstige samewerking…
Kaapse Forum oorhandig mediese sak aan Ceres-gemeenskap Educatio
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 14 September ’n nuwe netwerkvennoot, Educatio, besoek en ’n werkswinkel aangebied om toekomstige samewerking…
KAAPSE FORUM PLAAS DRUK OP WES-KAAPSE REGERING OOR POLISIE-REFERENDUM
Kaapse Forum gaan as ’n burgerlike organisasie voort met ons doelstelling om regsekerheid by wyse van ’n hofaansoek te verkry…
Kaapse Forum herhaal oproep vir referendum oor polisiëring
Die minister van Polisie, Bheki Cele, se kritiek teen die Wes-Kaapse regering se aandrang dat polisiemagte na die provinsie afgewentel…














