MEDIAVERKLARINGS
Kaapse Forum verwelkom Hlophe-uitspraak
Die Kaapse regbank kan nie bekostig om langer met ’n regter-president opgeskeep te sit oor wie se kop ’n wolk…
Kaapse Forum eis tydens bekendstelling ’n referendum oor afwenteling van polisiemagte
Die Kaapse Forum as ’n nuwe burgerlike organisasie in die Wes-Kaap glo dat ’n referendum oor die afwenteling van polisiemagte…
Heindrich Wyngaard en AfriForum stig nuwe Kaapse burgerlike organisasie
Die prominente Afrikaanse mediapersoonlikheid en sosio-politieke meningsvormer Heindrich Wyngaard en AfriForum het aangekondig dat hulle saam met ander rolspelers ’n…





