MEDIAVERKLARINGS
Kaapse Forum eis tydens bekendstelling ’n referendum oor afwenteling van polisiemagte
Die Kaapse Forum as ’n nuwe burgerlike organisasie in die Wes-Kaap glo dat ’n referendum oor die afwenteling van polisiemagte…
Heindrich Wyngaard en AfriForum stig nuwe Kaapse burgerlike organisasie
Die prominente Afrikaanse mediapersoonlikheid en sosio-politieke meningsvormer Heindrich Wyngaard en AfriForum het aangekondig dat hulle saam met ander rolspelers ’n…




