MEDIAVERKLARINGS
Kaapse Forum en Virseker skep blink toekoms vir Klipdale E.K Primêr se leerders
Kaapse Forum en die Virseker Trust het vanjaar weer kragte saamgespan om die voortdurende stryd teen armoede in die Wes-Kaap…
Cornal Hendricks nou ’n Kaapse Kampioen gekroon
Die Springbok- en Bulle-vleuel Cornal Hendricks, wat onlangs by die Bolandse Kavaliers aangesluit het, is gisteraand (Saterdag) met die Kaapse…
Helen Zille, ander rolspelers soek oplossings vir misdaad en hoe vertroue in die polisie herstel kan word
Die voormalige premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, sal as openingspreker optree by komende Hoerikwaggo-indaba oor veiligheid, waartydens rolspelers oplossings…
Kritiek op Manie Libbok “oorblyfsel uit die verlede”
Die kritiek op Manie Libbok oor die Springbokke se nederlaag die afgelope Saterdag teen Argentinië is op ’n manier ’n…
BELA-ondertekening is “skole-kaping”, sê Kaapse Forum
Kaapse Forum doen ’n beroep op bruin gemeenskappe om nie die dreigende ondertekening van die drakoniese Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette…
Verreikende gevolge wag op Wes-Kaap as meer as 2 400 onderwysposte besnoei gaan word, waarsku Kaapse Forum
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se besluit om aanstaande jaar meer as 2 400 onderwysposte te besnoei, sal verreikende gevolge vir…
Kaapse Forum skenk sportklere aan Caledon-rugbyklub
Kaapse Forum het op 27 Julie sportklere, waaronder verskeie sportstewels en tekkies, aan die Caledon-rugbyklub geskenk. Die klub se bestuur,…
Kaapse Forum gekant teen Hlophe se RDK-nominasie
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum sê dit sal ’n absolute skande wees en ook ’n oneer teenoor die land se regstelsel…
Kaapse Forum eis dat nuwe parlement erns maak met Referendum-wetgewing
Ten spyte daarvan dat die parlement se vyfjaartermyn amptelik vandag (21 Mei) om middernag tot ’n einde kom, gaan Kaapse…
Suid-Afrika verenig in stryd téén ANC se skoolkapingswetsontwerp
Politieke partye sowel as burgerlike organisasies oor die hele Suid-Afrika heen is, soos Kaapse Forum, verenig in hul heftige teenstand…
BELA is oorlog op Kaapse mense
Burgerlike samelewingsorganisasies oor Suid-Afrika heen is – soos Kaapse Forum – verenig in heftige teenstand teen die diep kommerwekkende Wysigingswetsontwerp…
Joslin Smith: Kaapse Forum veroordeel oproerigheid by hof
Kaapse Forum veroordeel vandag se gebeure tydens die verskyning van die beskuldigdes in die vermiste Joslin Smith se saak by…












