KAAPSE FORUM PLAAS DRUK OP WES-KAAPSE REGERING OOR POLISIE-REFERENDUM
Kaapse Forum het die Konstitusionele Hof genader oor die aankondiging van ‘n Referendum deur die Wes-Kaapse Premier oor die afwenteling van polisieringsmagte na die Wes-Kaap regering. Die nasionale polisiediens het nie vermoë om die Wes-Kaap veilig te hou nie.Ondersteun die Kaapse Forum se referendum vir die afwenteling van mag.Sit die mag in die gemeenskappe se…