Parlement gevra om nuwe raswet te debatteer en te stop
Die Kaapse Forum en Solidariteit, saam met gemeenskapsleiers het vandag die parlement in Kaapstad gepetisioneer oor die nuwe raswet en -regulasies wat onlangs gepubliseer is. Die groepe vra onder meer ʼn spesiale parlementêre debat daaroor aan en dat die parlement ingryp en die wet stop. Volgens die petisie is die nuwe wet en regulasies ongrondwetlik…

