Kaapse Forum bring welkome warmte in ’n koue Jeugmaand
Kaapse Forum het gedurende Jeugmaand (Junie) in samewerking met die Afrikaanse Taalraad (ATR) skoolskoene aan behoeftige leerders aan die Oklahomastraat Primêre Skool en die Hoërskool Zandvliet in Macassar, Somerset-Wes, geskenk. Die ATR en ’n plaaslike verteenwoordiger van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het die oorhandiging bygewoon. Die leerders was oorstelp van vreugde en dankbaarheid met die…

