Joslin Smith – nooit weer nie!

Joslin Smith het in ons almal se harte gekruip.

Haar storie het die hele land tot stilstand geruk.

Kaapse Forum het ’n beroep op die publiek gedoen om die hofverrigtinge in Vredenburg op 13 Maart by te woon en protes teen die verdagtes se moontlike borgtog aan te teken, en het ook ’n petisie saamgestel wat reeds deur sowat 1 300 mense onderteken is.

Wat gebeur met ons kinders? Hoe gebeur dit dat ’n sesjarige net spoorloos verdwyn? Ongelukkig is Joslin se geval nie geïsoleerd nie. Daar is in 2023 gevind dat meer as 250 000 mense slagoffers van mensehandel in Suid-Afrika alleen is. Hiervan oorleef net tussen 1% en 2% van die slagoffers.

Joslin Smith – nooit weer.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.