MEDIAVERKLARINGS
Kaapse Forum eis MRK-ondersoek na ‘aanstootlike stellings’ op potgooi
Kaapse Forum is diep ontsteld en geskok oor die afgryslike en afbrekende opmerkings wat onlangs op die Open Chats Podcast…
Saru moet self bewerings van skeidsregter-omkopery ondersoek – nié Boland Rugby nie, eis Kaapse Forum
Kaapse Forum doen ’n beroep op die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) om self die bewerings van skeidsregter-omkopery in die Boland te…
Uitgebreide buurtwagopleiding volg ná onlangse inbrake in Durbanville
Kaapse Forum beplan om in die volgende paar weke basiese buurtwagopleiding aan die breër gemeenskap van Durbanville aan te bied…
Kaapse Forum sluit ooreenkoms wat deur na landbouberoepe open vir Wes-Kaapse leerders
Die Kaapse Forum en die onafhanklike landbou-opleidingsinstelling International Agricultural Academy for Africa (i3A) het pas ’n unieke vennootskap gesluit wat…
Genadendal-onderwyssimposium plaas uitdagings met taal en leer in Afrikaans in die kollig
Die land se oudste Morawiese sendingstasie te Genadendal in die Overberg-distrik van die Wes-Kaap, tree hierdie naweek op as die…
Vonnisoplegging in Joshlin Smith-saak moet fokus ook op dwelmmiddel tik plaas, sê Kaapse Forum
Kaapse Forum doen ’n beroep op die media en ander rolspelers om met môre (29 Mei) se vonnisoplegging van die…
Cornal Hendricks, ons Bolandse rugbyheld, het die onmoontlike vermag – Kaapse Forum
Klankgreep: Heindrich Wyngaard (Afrikaans) Die talentvolle Bolandse rugbyster Cornal Hendricks was, volgens die burgerregteorganisasie Kaapse Forum, die onteenseglike bewys dat…
Wes-Kaapse polisie bevestig skriftelik die gebruik van Afrikaans by polisiekantore aan Kaapse Forum
Afrikaans mag wel gebruik word met die aflê van verklarings by die Wes-Kaapse Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Dít is deur lt.genl…
Verblydend dat Noord-Kaapse polisie besluit herroep om verklarings slegs in Engels af te neem
Kaapse Forum het vandag verneem dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Noord-Kaap sy besluit teruggetrek het om verklarings slegs…
Noord-Kaapse SAPD se besluit om verklarings slegs in Engels af te neem ongrondwetlik – Kaapse Forum
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Noord-Kaap se besluit om voortaan verklarings slegs in Engels af te neem is heeltemal…
DNS-agterstand bewys dat SAPD onbevoeg is
Die voortdurende versuim van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se forensiese wetenskap-laboratorium om die agterstand in die prosessering van DNS-bewysstukke uit…
Kaapse Forum skenk skryfbehoeftes en ander noodsaaklikhede aan Wes-Kaapse skool wat dalk deure moet sluit
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het vandeesweek ’n skenking van skooltasse gevul met skryfbehoeftes aan 15 behoeftige graad 1-leerders van die…












