MEDIAVERKLARINGS
Bela-wetgewing: Volgehoue druk vir magsentralisasie is resep vir mislukking
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het in die verlede saam met ander organisasies en die publiek sterk standpunt in geneem teen…
Kaapse Forum maak skenking aan Die Eiland Huis vir Gestremdes
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 3 Augustus 2023 ’n besoek by Die Eiland Huis vir Gestremdes in St. Helenabaai…
Kaapse Forum en Wolkskool bemagtig Hoërskool Emil Weder
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 24 Julie ’n nuwe skoolprojek, Wolkskool, by die hoërskool Emil Weder, te Genadendal van…
Kaapse Forum, Educatio en Wolkskool bemagtig Skurweberg Sekondêre Skool
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 20 Julie ’n nuwe skoolprojek, Wolkskool, by die Skurweberg Sekondêre Skool in Op-die-Berg van…
Kaapse Forum en Wolkskool bemagtig Hoërskool Vanrhynsdorp
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 20 Julie ’n nuwe skoolprojek, Wolkskool, by die Hoërskool Vanrhynsdorp van stapel gestuur. Kaapse…
Kaapse Forum kroon nog ’n Kaapse Kampioen
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 8 Junie besoek afgelê by Engelbrecht Primêr in Elandsbaai waartydens Emré Forster, die waarnemende…
Parlement gevra om nuwe raswet te debatteer en te stop
Die Kaapse Forum en Solidariteit, saam met gemeenskapsleiers het vandag die parlement in Kaapstad gepetisioneer oor die nuwe raswet en…
Bruin mense moet uit Wes-Kaapse landbou
Nasionaal gaan ongeveer een uit vier bruin werknemers vervang moet word ten einde die minister van arbeid se sektorale teikens…
Kaapse Forum kroon nog ’n Kaapse kampioen
Laurika Stander van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) in Kleinmond is op 31 Mei as een van Kaapse Forum se Kaapse…
Kaapse Forum loods Wolkskool by Hoërskool Skurweberg
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 30 Mei ’n nuwe projek, die Wolkskool, ’n aanlyn-leerplatform by die Hoërskool Skurweberg in…
Kaapse Forum neem standpunt in teen geslagsgebaseerde geweld
Kaapse Forum en ondersteuners van Action Society het vandag buite die streekhof in die Paarl byeengekom om hul misnoeë uit…
Kaapse Forum plant bome in Morningstar
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op die 24 Mei met ’n inisiatief begin om bome in Morningstar, Durbanville aan te…













