MEDIAVERKLARINGS
Bruin mense moet uit Wes-Kaapse landbou
Nasionaal gaan ongeveer een uit vier bruin werknemers vervang moet word ten einde die minister van arbeid se sektorale teikens…
Kaapse Forum kroon nog ’n Kaapse kampioen
Laurika Stander van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) in Kleinmond is op 31 Mei as een van Kaapse Forum se Kaapse…
Kaapse Forum loods Wolkskool by Hoërskool Skurweberg
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 30 Mei ’n nuwe projek, die Wolkskool, ’n aanlyn-leerplatform by die Hoërskool Skurweberg in…
Kaapse Forum neem standpunt in teen geslagsgebaseerde geweld
Kaapse Forum en ondersteuners van Action Society het vandag buite die streekhof in die Paarl byeengekom om hul misnoeë uit…
Kaapse Forum plant bome in Morningstar
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op die 24 Mei met ’n inisiatief begin om bome in Morningstar, Durbanville aan te…
Kaapse Forum nader Konstitusionele Hof oor polisiemagte
Kaapse Forum het op Vrydag 19 Mei ’n aansoek by die Konstitusionele Hof ingedien wat ten doel het om te…
Kaapse Forum loods nuwe projek by Hoërskool Emil Weder
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 13 April ’n nuwe skoolprojek, Wolkskool, by die Hoërskool Emil Weder in Genadendal van…
Kaapse Forum begin regsproses teen Maties
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 10 Maart ’n formele aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Inligting (PAIA) teen…
Morningstar-Samaritaan is Januarie se Kaapse Kampioen
Lynn Louw, wat haar passie vir kinders by die Morningstar-biblioteek uitleef, is op 6 Maart tydens ’n gemeenskapsvergadering by dié…
Kaapse Forum stel eerste dokumentêr bekend
Kaapse Forum het op 1 Maart die dokumentêr Tussen die duiwel en die diep, blou see in St. Helenbaai aan…
St. Helenabaai-inwoner bekroon as Kaapse Kampioen vir Februarie
Hazel Smith van St. Helenabaai is op 1 Maart tydens die bekendstelling van die dokumentêr Tussen die duiwel en die…
Kaapse Forum verwelkom vonnis van Tazné van Wyk se moordenaar
Die Kaapse Forum verwelkom die nege lewenslange vonnisse waarmee die Kaapstadse Hooggeregshof die moordenaar van Tazné van Wyk vandag gestraf…














