’n Einde moet gemaak word aan Khoisan-bespotting, sê Kaapse Forum op Erfenisdag
Klankgreep: Heindrich Wyngaard (Afrikaans) Klankgreep: Heindrich Wyngaard (Engels) Die land se Khoi- en San-groepe moet op wyses begin optree wat ’n einde sal bring aan die bespotting wat van hulle gemaak word oor, onder meer, onderlinge struwelinge oor posisies en tradisies. Dit was vanoggend die boodskap van die burgerregteorganisasie Kaapse Forum by die eerste Nasionale…