Cornal Hendricks, ons Bolandse rugbyheld, het die onmoontlike vermag – Kaapse Forum

Cornal Hendricks, ons Bolandse rugbyheld, het die onmoontlike vermag – Kaapse Forum

Klankgreep: Heindrich Wyngaard (Afrikaans) Die talentvolle Bolandse rugbyster Cornal Hendricks was, volgens die burgerregteorganisasie Kaapse Forum, die onteenseglike bewys dat die onmoontlike behaal kan word ten spyte van die uiters moeilike omstandighede wat talentvolle bruin sportlui moet oorkom op hul pad na sukses. Die organisasie, wat Hendricks verlede jaar met ’n Kaapse Kampioen-toekenning vereer het,…

End of content

End of content