Tweede skenking braaikuikens aan Skurweberg Sekondêre Skool oorhandig
Kaapse Forum het vroeër vandeesmaand die skenking van nog 2 000 braaikuikens aan Skurweberg Sekondêre Skool gefasiliteer nadat hierdie skool reeds in Mei vanjaar ’n plek in die geskiedenisboeke losgeboer het met die suksesvolle afhandeling van sy eerste braaihoenderprojek. Dié skool, wat vroeër sowat 1 950 kuikens tot volwassenheid grootgemaak en ’n netto wins van…


