Vonnisoplegging in Joshlin Smith-saak moet fokus ook op dwelmmiddel tik plaas, sê Kaapse Forum

Vonnisoplegging in Joshlin Smith-saak moet fokus ook op dwelmmiddel tik plaas, sê Kaapse Forum

Kaapse Forum doen ’n beroep op die media en ander rolspelers om met môre (29 Mei) se vonnisoplegging van die skuldiges in die Joshlin Smith-saak óók die fokus te plaas op die sentrale rol van die dwelmmiddel tik in die gebeure wat tot die sesjarige Joshlin se verdwyning in Februarie 2024 gelei het. Die organisasie,…

End of content

End of content