Bheki Cele knak onder druk van Kaapse Forum en Gerrie Nel in Charl Kinnear-ondersoek
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vroeër vandag tydens ’n mediakonferensie in Kaapstad bevestig dat daar nou, drie jaar ná die koelbloedige moord op lt.kol. Charl Kinnear, uiteindelik vordering gemaak is in dié saak se interne ondersoek en dat die verslag en ondersoek nou afgehandel is. Dit volg enkele dae nadat Kaapse Forum aangekondig het dat…