KAAPSE FORUM BETREUR DIE DOOD VAN DIE HISTORIKUS PROF. HENRY “JATTI” BREDEKAMP
Die bruin gemeenskap het vandag een van sy belangrikste historici verloor met die heengaan van prof. Henry “Jatti” Bredekamp. Kaapse Forum eer hom as iemand wat deur sy werk by die Universiteit van Wes-Kaapland en Iziko-museums verseker het dat die geskiedenis van die land se inheemse mense prominensie kry. Hy was veral ’n kundige op…

