MEDIAVERKLARINGS
BELA is oorlog op Kaapse mense
Burgerlike samelewingsorganisasies oor Suid-Afrika heen is – soos Kaapse Forum – verenig in heftige teenstand teen die diep kommerwekkende Wysigingswetsontwerp…
Joslin Smith: Kaapse Forum veroordeel oproerigheid by hof
Kaapse Forum veroordeel vandag se gebeure tydens die verskyning van die beskuldigdes in die vermiste Joslin Smith se saak by…
Kaapse Forum laat Wes-Kaap se stem hard en duidelik hoor in BELA-voorlegging ná geskil oor selektiewe deelname
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het vandag ter elfder ure ook die geleentheid gekry om dié organisasie se voorlegging oor die…
Vrot, vrotter, Philippi! Polisiekollege ’n broeiplek vir selfverryking en substandaard opleiding
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het vandag ’n dringende beroep op die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gedoen om in te gryp by…
Polisielede, Kaapse Forum protesteer teen onttrekking van Kinnear-gesin se beveiliging, wanbestuur in SAPD
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het vandeesweek weer ’n dringende beroep op die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gedoen om die herinstelling van…
Behoeftige gr. 1’s toegerus met ’n blink toekoms én ’n tas vol skryfbehoeftes
Kaapse Forum het gister (6 Februarie) die stryd teen armoede in die Wes-Kaap voortgesit toe dié burgerregteorganisasie ’n nuwe generasie…
Dringende ondersoek na politieke inmenging in vissersbedryf noodsaaklik
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum voer aan dat gerugte oor politieke inmenging in die vissersbedryf en bewerings dat dit ’n broeiplek…
BELA gaan ouers se sê by skole steel, maan Kaapse Forum
Indien die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wetsontwerp) in sy huidige formaat aanvaar word, sal dit neerkom…
Kaapse Forum wil Rusthof-gemeenskap bemagtig met vestiging van nuwe gemeenskapsforum
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum en verskeie plaaslike kerkgroepe, vroue- en maatskaplike organisasies sowel as vooraanstaande gemeenskapslede het vandeesweek byeengekom om…
Kaapse Forum eis antwoorde oor gesteelde vuurwapens by Mitchells Plain-polisiestasie
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum en verskeie ander plaaslike gemeenskapsleiers, aktiviste en burgerregteorganisasies het Vrydag (26 Januarie) voor die Suid-Afrikaanse Polisiediens…
kaapse forum skenk Sewentig skooltassies vol drome, hoop en skryfbehoeftes vir Skurweberg se graad 1’s
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het verlede week die toenemende stryd teen armoede in die Wes-Kaap saam met ’n nuwe generasie…
Kaapse Forum eis die herinstelling van Kinnear-weduwee se polisiebeskerming
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het vandag ’n dringende brief gerig aan die Wes-Kaapse distrikskommissaris, genl.maj. Vincent Beaton, en ’n beroep…













