Behoeftige gr. 1’s toegerus met ’n blink toekoms én ’n tas vol skryfbehoeftes

Kaapse Forum het gister (6 Februarie) die stryd teen armoede in die Wes-Kaap voortgesit toe dié burgerregteorganisasie ’n nuwe generasie van behoeftige gr. 1’s in Melkbosstrand met skooltasse vol skryfbehoeftes toegerus het. ’n Totaal van 170 Wes-Kaapse leerders baat vanjaar by hierdie projek om hul skoolloopbaan, en hul toekoms, op die regte voet te begin….

Kaapse Forum Pak armoede saam met Vanrhynsdorp se graad 1’s

Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het verlede week die toenemende stryd teen armoede in die Wes-Kaap saam met ’n nuwe generasie skoolleerders aangepak. In dié projek word behoeftige graad 1’s toegerus met ’n skooltas vol drome, hoop én al die nodige skryfbehoeftes om hul skoolloopbane op die regte voet te kan begin. ’n Totaal van 170…

Kaapse Forum deel skryfbehoeftes uit by die Steilhoogte Primêre Skool

Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het verlede week die toenemende stryd teen armoede in die Wes-Kaap saam met ’n nuwe generasie skoolleerders aangepak. In dié projek is behoeftige graad 1’s toegerus met ’n skooltas vol drome, hoop én al die nodige skryfbehoeftes om hul skoolloopbane op die regte voet te kan begin. ’n Totaal van 170…

Kaapse Forum bemagtig behoeftige graad 1’s in die stryd teen armoede – deel skryfbehoeftes uit in Kaapstad

End of content

End of content