MEDIAVERKLARINGS
Kaapse Forum help geleenthede vir spelers skep met eerste Morningstar Junior Rugby-sewestoernooi
In ooreenstemming met sy verbintenis tot die ondersteuning van gemeenskapsontwikkeling het Kaapse Forum, as een van die borge van Morningstar…
Tweede skenking braaikuikens aan Skurweberg Sekondêre Skool oorhandig
Kaapse Forum het vroeër vandeesmaand die skenking van nog 2 000 braaikuikens aan Skurweberg Sekondêre Skool gefasiliteer nadat hierdie skool…
Nog ’n braaihoenderprojek om Kaapse skool te versterk
Kaapse Forum het op 4 Augustus die skenking van 1 400 braaikuikens en voer aan Hoërskool Pelican Park in Kaapstad…
Span bruin oudsoldate ook in teen bendes, sê Kaapse Forum
Die miskenning van bruin oudsoldate uit die vorige bedeling, asook hul ervaring van voortgesette “diskriminasie en ongeregtighede”, word in die…
Media-uitnodiging: Kaapse Forum-protesaksie môre by parlement oor afwenteling van polisiemagte
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum hou môre (Dinsdag 11 Augustus 2026) ’n protesaksie by die parlement in Kaapstad om aan te…
Media-uitnodiging: Kaapse Forum hou protesaksie by parlement oor afwenteling van polisiemagte
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum hou komende Dinsdag (11 Augustus 2026) tussen 10:00 en 11:00 ’n plakkaatdemonstrasie by die parlement in…
McKenzie en ondersteuners is “politieke barbare”
Die leier van die Patriotic Alliance (PA), Gayton McKenzie, en sy volgelinge is politieke barbare wat gekeer moet word. Dié…
Kaapse Forum steun Kaapstad-metro se plan vir eie speurdiens; eis algehele afwenteling van polisiemagte
Kaapse Forum steun die Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit se plan om ná die komende plaaslike verkiesing ’n eie speurdiens in sy…
Kaapse Forum bring welkome warmte in ’n koue Jeugmaand
Kaapse Forum het gedurende Jeugmaand (Junie) in samewerking met die Afrikaanse Taalraad (ATR) skoolskoene aan behoeftige leerders aan die Oklahomastraat…
Kaapse Forum: KI moet taalgelykheid bevorder, nie ongelykheid verdiep nie
Kaapse Forum het sy kommentaar op die Universiteit Stellenbosch (US) se konsep-taalbeleid vir 2026 ingedien en sy steun vir werklike…
’n Tweede (bruin) student aan US het gesterf; hierdie keer weens siekte en nie omstrede soos die vorige nie
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum betoon sy medelye met die familie van ’n tweede student aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat…
PUMA SA-skenking sal groot impak in Kaapse Forum-gemeenskappe maak
Kaapse Forum het op 25 Mei ’n skenking van 40 bokse van onder meer skoolskoene vir laerskoolkinders, volwasse skoene en…














