Joslin Smith: Kaapse Forum veroordeel oproerigheid by hof

Joslin Smith: Kaapse Forum veroordeel oproerigheid by hof

Kaapse Forum veroordeel vandag se gebeure tydens die verskyning van die beskuldigdes in die vermiste Joslin Smith se saak by die Vredenburg-landdroshof ten sterkste. Oproerigheid deur lede van die publiek ten tyde van die verskyning van die beskuldigdes is veroorsaak nadat daarop aangedring is dat ’n politikus binne die hofgebou toegelaat moet word. Kaapse Forum…

Kaapse Forum laat Wes-Kaap se stem hard en duidelik hoor in BELA-voorlegging ná geskil oor selektiewe deelname

Kaapse Forum laat Wes-Kaap se stem hard en duidelik hoor in BELA-voorlegging ná geskil oor selektiewe deelname

Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het vandag ter elfder ure ook die geleentheid gekry om dié organisasie se voorlegging oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (die sogenaamde BELA-wetsontwerp) aan die Staande Komitee oor Onderwys en Tegnologie, Sport, Kuns en Kultuur te doen. Dit volg nadat Kaapse Forum op 31 Januarie vanjaar sy geskrewe kommentaar oor die…

Kaapse Forum plant lewende monument vir vroulike slagoffers van geweld in Mosselbaai

Kaapse Forum plant lewende monument vir vroulike slagoffers van geweld in Mosselbaai

Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het vandeesweek in samewerking met Green for Life, die Mosselbaai Gemeenskapsopkombuis en die Mosselbaai Munisipaliteit 50 inheemse en vrugtebome as ’n lewende monument vir vroulike slagoffers van geslagsgebaseerde geweld by ’n sportterrein in Highway Park, Mosselbaai, aangeplant. ’n Groep vroue, wat self ook slagoffers van geslagsgebaseerde geweld was, het gehelp om…

Cape Forum supports family of murdered teacher

Cape Forum supports family of murdered teacher

The civil rights organisation Cape Forum supported the Human family of Brackenfell yesterday at the court appearance of the alleged murderer Gareth Blight in the Blue Downs Regional Court. Blight is charged with the murder of the 33-year-old teacher, Shane Human, who was killed in cold blood in April this year. An argument between Human…

Cape Forum demands HRC to intervene on behalf of West Coast farm residents

Cape Forum demands HRC to intervene on behalf of West Coast farm residents

The civil rights organisation Cape Forum made an urgent appeal to the Human Rights Commission (HRC) to assist employees and residents of a farm on the West Coast. Cape Forum has received information that the new owner of the farm Modderrivier, outside Yzerfontein, is apparently trying to drive the people off the farm. They obtained…

Kaapse Forum en adv. Gerrie Nel staan lt.kol. Charl Kinnear se gesin by in moordondersoek

Kaapse Forum en adv. Gerrie Nel staan lt.kol. Charl Kinnear se gesin by in moordondersoek

Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het AfriForum se privaatvervolgingseenheid Vrydag opdrag gegee om die moord op lt.kol. Charl Kinnear, wat reeds meer as drie jaar lank sloer, te ondersoek. Dit volg nadat verteenwoordigers van Kaapse Forum en adv. Gerrie Nel, hoof van die vervolgingseenheid, lede van die Kinnear-gesin Vrydag besoek en die aangeleentheid bespreek het. Lt.kol….

Coke choke bruin matrieks en skoolverlaters

Coke choke bruin matrieks en skoolverlaters

Die ANC-dogma van “black in general, but African in particular” word deesdae nie net deur die Dis-Chems van Suid-Afrika nagestreef nie, maar nou ook deur Coca Cola (beter bekend as Coke). Hierdie gewilde koeldrankmaatskappy het onlangs ’n advertensie in die Suid-Kaapse dorpie Caledon opgesit met die volgende boodskap aan die jeug: As jy bruin (inheems)…

End of content

End of content