Knysna-skole ontvang skooltasse vol skryfbehoeftes van Kaapse Forum
Kaapse Forum het vandeesweek 49 uit die 400 skooltasse wat die burgerregteorganisasie aan behoeftige graad 1-leerders in die Wes-Kaap skenk, aan skole in die Knysna-omgewing oorhandig. Altesaam 25 skooltasse – gevul met skryfbehoeftes – is aan Hornlee Primêre Skool en 24 tasse aan Fraaisig Primêre Skool se graadeens geskenk. Hierdie skenking is deel van die…


