PUMA SA-skenking sal groot impak in Kaapse Forum-gemeenskappe maak
Kaapse Forum het op 25 Mei ’n skenking van 40 bokse van onder meer skoolskoene vir laerskoolkinders, volwasse skoene en ’n verskeidenheid sportdrag van PUMA SA ontvang. Hierdie items sal ’n betekenisvolle verskil maak in die lewens van baie families wat ekonomiese uitdagings ervaar. Die organisasie sal die oorhandiging daarvan behartig. “Ons bedank PUMA SA…


