KAAPSE FORUM PLAAS DRUK OP WES-KAAPSE REGERING OOR POLISIE-REFERENDUM

KAAPSE FORUM PLAAS DRUK OP WES-KAAPSE REGERING OOR POLISIE-REFERENDUM

Kaapse Forum het die Konstitusionele Hof genader oor die aankondiging van ‘n Referendum deur die Wes-Kaapse Premier oor die afwenteling van polisieringsmagte na die Wes-Kaap regering. Die nasionale polisiediens het nie vermoë om die Wes-Kaap veilig te hou nie.Ondersteun die Kaapse Forum se referendum vir die afwenteling van mag.Sit die mag in die gemeenskappe se…

STOP die Bela-wet.

STOP die Bela-wet.

STOP die Bela-wet. Die Bela-wetsontwerp deur komitee aanvaar. Kaapse Forum beplan regsaksie. Die Bela-wetsontwerp gaan skoolbeheerliggame van hul magte gaan stroop om openbare skole se taal- en toelatingsbeleid te bepaal. Diè wetsontwerp sal ’n kaping van Afrikaanse skole wees. Steun Kaapse Forum se saak. Sluit hier by die Kaapse Forum aan of voeg jou naam…

Coke choke bruin matrieks en skoolverlaters

Coke choke bruin matrieks en skoolverlaters

Die ANC-dogma van “black in general, but African in particular” word deesdae nie net deur die Dis-Chems van Suid-Afrika nagestreef nie, maar nou ook deur Coca Cola (beter bekend as Coke). Hierdie gewilde koeldrankmaatskappy het onlangs ’n advertensie in die Suid-Kaapse dorpie Caledon opgesit met die volgende boodskap aan die jeug: As jy bruin (inheems)…

End of content

End of content