MEDIAVERKLARINGS
Kaapse Forum verseker borgskap van 2 000 kuikens en voer vir Skurweberg-skool van Astral Foods
Kaapse Forum het vroeër vandeesmaand die skenking van 2 000 braaikuikens van National Chicks en die voer vir een siklus…
KAAPSE FORUM HULDIG AKTEUR SOLI PHILANDER
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum neem met spyt kennis van die heengaan van die legendariese akteur, komediant en aktivis Soli Philander,…
Kaapse Forum ontvang reuseskenking van AON om onderwysprojekte te bevorder
Kaapse Forum het verlede week ’n ruim skenking van die Afrikaanse Onderwys Netwerk (AON) ontvang wat Kaapse Forum by Afrikaanse…
Rolspelers gee eerste tree om Genadendal-gemeenskap se veiligheid te verbeter
Kaapse Forum, AfriForum en die TRANCRAA-Transformasiekomitee van die Genadendal-gemeenskap het in Februarie hande gevat om die gemeenskap se veiligheid oor…
Opstel van gratis testamente bring hoop en sekerheid aan Kaapse gemeenskap
Kaapse Forum het op 16 en 23 Februarie, in samewerking met Smuts & Co Prokureurs en die gemeenskapsleier Lynn Jean…
Knysna-skole ontvang skooltasse vol skryfbehoeftes van Kaapse Forum
Kaapse Forum het vandeesweek 49 uit die 400 skooltasse wat die burgerregteorganisasie aan behoeftige graad 1-leerders in die Wes-Kaap skenk,…
Een Miljoen sade van Rijk Zwaan help Kaapse Forum om groentetuine en landbouvaardighede by skole te versterk
Kaapse Forum het op 4 Februarie meer as een miljoen sade van Rijk Zwaan, die Nederlandse saad- en groenteveredelingsmaatskappy, ontvang…
Overbergskole ook aan die ontvangkant van skryfbehoefteskenking
Kaapse Forum het vandeesweek 44 uit die 400 skooltasse wat die burgerregteorganisasie aan behoeftige graad 1-leerders in die provinsie skenk,…
Kaapse Forum skenk 77 skooltasse met skryfbehoeftes aan laerskool in Uitsig
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het vandeesweek ’n skenking van 77 skooltasse aan C.L. Willmot Primêre Skool se behoeftige graad 1-leerders…
Skurweberg Sekondêre Skool reg vir die skooljaar danksy Kaapse Forum-skenking
Kaapse Forum het vandeesweek 50 skooltasse – gevul met skryfbehoeftes – aan Skurweberg Sekondêre Skool se behoeftige graad 1-leerders geskenk…
Behoeftige graadeens van Morningstar-gemeenskapsentrum durf grootskool met nuwe tasse en skryfbehoeftes aan, danksy Kaapse Forum
Vyftien behoeftige graad 1-leerders van die Morningstar-gemeenskapsentrum in Durbanville-omgewing het hul grootskoolloopbaan met splinternuwe skooltasse gevul met skryfbehoeftes begin. Kaapse…
Nuwe skooltasse vol skryfbehoeftes vir behoeftige graadeens op De Keur-groep se plaasskole
Kaapse Forum het vandeesweek 21 skooltasse gevul met skryfbehoeftes aan die De Keur-landbougroep se behoeftige graad 1-leerders op hul plaasskole…














