Skenking van nuwe skooltasse laat leerders opgewonde vir nuwe skooljaar
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het vandeesweek ’n skenking van altesaam 49 skooltasse gevul met skryfbehoeftes aan behoeftige graadeens in die Wes-Kaap gemaak. ’n Totaal van 34 tasse is aan leerders aan die gekombineerde Hoërskool Vanrhynsdorp geskenk, sowel as 15 tasse aan leerders aan die Nuwefontein Primêre Skool in Kliprand in die verre noorde van die…


