Kaapse Forum begin nuwe veiligheidsoudit om skole weerbaar te maak
Kaapse Forum is toenemend bekommerd oor die voorkoms van wanorde en geweld by skole wat die onderrig en veiligheid van leerders ontwrig. Die burgerregteorganisasie het daarom met ’n nuwe veiligheidsoudit begin wat skole bemagtig om proaktief op te tree. Die oudit beoordeel nie net die stand van veiligheid by ’n skool nie, maar stel ook…


