Skooltassies vol skryfbehoeftes bring hoop vir behoeftige graadeens van Hoërskool Vanrhynsdorp
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum en die Virseker Trust het vanjaar weer kragte saamgesnoer om die toenemende stryd teen armoede in die Wes-Kaap saam met ’n nuwe generasie skoolleerders aan te pak. As deel van hierdie projek is daar 37 skooltasse vol skryfbehoeftes aan behoeftige graadeens by Hoërskool Vanrhynsdorp uitgedeel. Met dié projek word behoeftige graadeens…