Nege leerders aan Melkbos-sorgsentrum skop skooljaar af met nuwe tassies
Kaapse Forum en die Virseker Trust het vanjaar weer kragte saamgespan om die toenemende stryd teen armoede in die Wes-Kaap saam met ’n nuwe generasie skoolleerders aan te pak. Met dié projek word behoeftige graadeens toegerus met ’n skooltas volgepak met al die nodige skryfbehoeftes om hul skoolloopbane op die regte voet te kan begin….


