MEDIAVERKLARINGS
Kinnear-sluipmoord: Polisie dryf slinkse toesmeerveldtog
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se opsetlike versuim om op te tree volgens die aanbevelings van die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) se…
Bheki Cele knak onder druk van Kaapse Forum en Gerrie Nel in Charl Kinnear-ondersoek
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vroeër vandag tydens ’n mediakonferensie in Kaapstad bevestig dat daar nou, drie jaar ná die…
Kaapse Forum en adv. Gerrie Nel staan lt.kol. Charl Kinnear se gesin by in moordondersoek
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het AfriForum se privaatvervolgingseenheid Vrydag opdrag gegee om die moord op lt.kol. Charl Kinnear, wat reeds…
Bela-wetgewing: Gemeenskappe moet sélf kan besluit, eis Kaapse Forum
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het vandag aangekondig dat dit, na aanleiding van die parlementêre portefeuljekomitee oor basiese onderwys se aanvaarding…
KAAPSE FORUM BETREUR DIE DOOD VAN DIE HISTORIKUS PROF. HENRY “JATTI” BREDEKAMP
Die bruin gemeenskap het vandag een van sy belangrikste historici verloor met die heengaan van prof. Henry “Jatti” Bredekamp. Kaapse…
Kaapse Forum kroon nog ’n dinamiese Kaapse kampioen
Kaapse Forum het op 14 September die personeel van Die Eiland Huis vir Gestremdes in St. Helenabaai as Kaapse kampioen…
Wes-Kaapse SAPD-vermoëns word beperk deur gebrek aan behoorlike toerusting
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum neem met kommer kennis van die feit dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Wes-Kaap reeds…
Kaapse Forum verseker meer as 500 000 minderhede van werk
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum verwelkom die Departement van Indiensneming en Arbeid se aankondiging dat die nuwe wysigings aan die Wet…
Bela-wetgewing: Volgehoue druk vir magsentralisasie is resep vir mislukking
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het in die verlede saam met ander organisasies en die publiek sterk standpunt in geneem teen…
Kaapse Forum maak skenking aan Die Eiland Huis vir Gestremdes
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 3 Augustus 2023 ’n besoek by Die Eiland Huis vir Gestremdes in St. Helenabaai…
Kaapse Forum en Wolkskool bemagtig Hoërskool Emil Weder
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 24 Julie ’n nuwe skoolprojek, Wolkskool, by die hoërskool Emil Weder, te Genadendal van…
Kaapse Forum, Educatio en Wolkskool bemagtig Skurweberg Sekondêre Skool
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het op 20 Julie ’n nuwe skoolprojek, Wolkskool, by die Skurweberg Sekondêre Skool in Op-die-Berg van…