MEDIAVERKLARINGS
Kaapse Forum Pak armoede saam met Vanrhynsdorp se graad 1’s
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het verlede week die toenemende stryd teen armoede in die Wes-Kaap saam met ’n nuwe generasie…
Kaapse Forum deel skryfbehoeftes uit by die Steilhoogte Primêre Skool
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het verlede week die toenemende stryd teen armoede in die Wes-Kaap saam met ’n nuwe generasie…
Kaapse Forum bemagtig behoeftige graad 1’s in die stryd teen armoede – deel skryfbehoeftes uit in Kaapstad
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het verlede week die toenemende stryd teen armoede in die Wes-Kaap saam met ’n nuwe generasie…
Kaapse Forum-aansoek in Konstitusionele Hof plaas druk op parlement oor provinsiale referendums
Kaapse Forum se aansoek in die Konstitusionele Hof oor provinsiale referendums plaas nou meer druk op die parlement om wetgewing…
Ramaphosa se toelae-bangmaakstorie “laakbaar”, sê burgerregteorganisasie
Die laaste ding wat arm mense en die land se miljoene werkloses kan bekostig is dat hulle deur pres. Cyril…
SITA-hoof se bedanking laat gevaarligte flikker oor nóg probleme by agentskap
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum meen die bedanking van dr. Bongani Mabaso, uitvoerende hoof van die staat se inligtingstegnologieagentskap (SITA), laat…
Kaapse Forum betoog teen borgtog vir mesmaniak wat vrou se keel sny
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum en gemeenskapslede het vandag voor die Athlone-landdroshof in Kaapstad betoog teen borgtog vir die beweerde mesmaniak…
Stokou polisietoerusting: Kaapse Forum eis antwoorde by SITA
Moontlikheid van ongerymdhede in tenderproses moet nou ondersoek word Terwyl die Wes-Kaap in ’n ernstige wurggreep van misdaad vasgevang is,…
Kaapse kleinskaalse vissers moet nou kreef vang vir hongerloon
Kaapse Forum dring op aan op billikheid en gelykheid vir kleinskaalse vissers Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het vandag, op Wêreldvisserydag,…
Kaapse Forum gaan groen: Plant 60 vrugtebome by skool in George
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het verlede week (8 November) ’n opwindende groen projek in samewerking die Kaapse Forum-vennoot Green for…
Kaapse Forum plant lewende monument vir vroulike slagoffers van geweld in Mosselbaai
Die burgerregteorganisasie Kaapse Forum het vandeesweek in samewerking met Green for Life, die Mosselbaai Gemeenskapsopkombuis en die Mosselbaai Munisipaliteit 50…
Bela-ramp: ANC moet hom staal – gemeenskappe gaan nie toegee nie
Die ANC-regering moet hom staal, want uiteenlopende gemeenskappe staan nou vir die eerste keer werklik saam en sal nie toegee…













